Skip to content

Parlementêre komitee veroordeel Sportdepartement se leierskap wat beplande vergadering misloop [KLANK]

# Die leierskap van die Departement van Sport, Kuns en Kultuur het gister versuim om in die Parlement te verskyn. Die Ouditeur-generaal raam 41-persent van die departement se instellings het die potensiaal om skoon oudits te ontvang, maar word gekniehalter deur gebrekkige gevolgbestuur, ondoeltreffende monitering van aksieplanne en trae instelling van aanbevelings.  Die voorsitter van die gekose komitee oor Onderwys, Wetenskap en die Skeppende Bedrywe, Makhi Feni, sê die afwesigheid toon die ernstige gebrek aan aanspreeklikheid:

ENG FeniONSport