Skip to content

Lamola vra sterker migrasiebeleide regoor Afrika tydens diasporakonferensie [KLANK]

# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, vra sterker samewerking tussen Afrika-lande rakende migrasiebeleide. Lamola het op die Afrika- en Afrika- diasporakonferensie in Ekurhuleni gesê migrasie is nie ‘n uitdaging wat Suid-Afrika alleen kan aanpak nie. Hy het die Afrika-unie aangemoedig om die besluite van die migrasiekonferensie in 2015, weer op die agenda te plaas en uit te voer. Lamola sê onwettige migrasie moet volgens wet hanteer word, en hy veroordeel xenofobiese geweld teen buitelandse burgers:

ENG-LamolaOnDiasporaMigration