# Forum for South Africa verwelkom Binnelandse Sake se vordering met die uitrol van sy digitale dienste. Dit volg op die aankondiging dat meer as ʼn miljoen Suid-Afrikaners binne slegs sewe maande die bank-gebaseerde dienskanaal gebruik het om slim-ID’s te kry. Volgens die departement is die stelsel tans landwyd beskikbaar by 669 deelnemende banktakke. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê die regering moet seker maak digitale hervorming bevoordeel alle landsburgers:
FORUM4SA verwelkom vordering met slim-ID’s maar waarsku teen digitale uitsluiting [KLANK]
ENG MashilompaneONExclusion