Skip to content

Minister Kubayi sê organiseerders van betogings by Binnelandse Sake ondersteun hantering van onwettige migrasie [KLANK]

# Die Inter-ministeriële Komitee oor Migrasie sê sy vergadering met die organiseerders van betogings by Binnelandse Sake se kantoor was hartlik en openhartig, en belangrike kwessies is bespreek. Gewelddadige betogings het vroeër die maand in Durban en Johannesburg uitgebreek, gevolg deur wydverspreide waninligting oor ʼn opdrag van Binnelandse Sake oor die verwerking van asielsoekers. Die Konstitusionele Hof het in Julie sekere bepalings van die Wet op Vlugtelinge ongrondwetlik en ongeldig verklaar. Die komiteevoorsitter, Mmamoloko Kubayi, sê die komitee het weer bevestig dat hulle nie teen wettige migrasie gekant is nie:

ENG KubayiOnDelegation