Skip to content

FNB en TVET-kollege met R1,5 miljoen beboet weens gebrekkige databeskerming [KLANK]

# Die Inligtingsreguleerder het FNB met een-miljoen-rand beboet, en die Johannesburg-Sentraal TVET-kollege ’n boete van 500-duisend-rand opgelê, weens oortredings van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting. Die bank is beboet weens sekuriteitsleemtes wat kliënte se persoonlike inligting blootgestel het, terwyl die kollege beboet is omdat hulle persoonlike data onregmatig gedeel het en versuim het om die Reguleerder se voorskrifte na te kom. Nomzamo Zondi van die Inligtingsreguleerder doen ’n beroep op openbare en privaat instellings om datasekuriteit te versterk en te verseker hulle voldoen aan die wet:

ENG ZondiOnDataFailures