Skip to content

SAFTU vra Afrika-dokwerkers om by wêreldwye aksie teen oorlog aan te sluit [KLANK]

# Die vakverbond SAFTU vra dok- en hawe-werkers en hul vakbonde in Suid-Afrika en Afrika om Vrydag aan te sluit by die internasionale dag van aksie teen oorlog en die militarisering van hawens. Dit volg ná die Istanboel-verklaring wat dokwerker-vakbonde in Mei vanjaar aanvaar het, en waar die boodskap was dat dokwerkers nie ʼn skakel in die oorlogketting moet wees nie. SAFTU-woordvoerder Asive Dyani sê werkers en arm gemeenskappe dra die koste van oorlog deur stygende pryse en swakker lewensomstandighede:

ENG DyaniONAction