# President Cyril Ramaphosa sê die regering werk landwyd aan waterprobleme, daarom het hy die Nasionale Waterkrisis-kommissie saamgestel. Hy het gister tydens die ANC se deur-tot-deur-veldtog in Soweto gepraat. Die komitee moet seker maak daar is ʼn gekoördineerde benadering tot die institusionele en finansiële hervormings wat nodig is vir watersekerheid. Ramaphosa sê die onmiddellike probleem is nie hoofsaaklik ʼn tekort aan reën of te min damme nie, maar munisipale waterstelsels wat nie behoorlik bestuur, onderhou en gefinansier word nie:
Ramaphosa sê regering werk aan land se waterprobleme [KLANK]
ENG RamaphosaOnWaterChallenges