# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, vra Suid-Afrikaners om vrede, verdraagsaamheid en respek vir demokratiese regte te bevorder in die komende plaaslikeregeringsverkiesing. Sy het gister by die Women United for Peace-gebedsbyeenkoms in die Durbanse stadsaal in KwaZulu-Natal gepraat. Sy vra politieke leiers, gemeenskappe en geloofsgebaseerde organisasies om saam te werk teen geweld, intimidasie en haat. Pule sê dis belangrik om seker te maak vroue kan sonder dreigemente, intimidasie of geweld deelneem aan politieke en gemeenskapsaktiwiteite:
Minister Pule sê vreedsame verkiesing hang af van verantwoordelike leierskap, samewerking en aktiewe deelname [KLANK]
ENG PuleONElections