# Die MK-party se eerste adjunkpresident Duduzane Zuma sê die komende plaaslikeregeringsverkiesing is die party se trap na 2029. Hy het gister by ʼn saamtrek in uMlazi, KwaZulu-Natal, gepraat. Zuma sê die party se enigste geleentheid om sy vermoë aan die wêreld te bewys, is in die munisipaliteite waar hulle regeer. Hy sê ook hulle sal nie huiwer om lede te verwyder wat nie hulle werk doen nie. Dit volg na verlede week se verwydering van Sibonelo Nomvalo as sekretaris-generaal:
Duduzane Zuma sê MK-party huiwer nie om mense te verwyder wat nie hul werk doen nie [KLANK]
ENG ZumaOnRemoval