Skip to content

SASSA vra publiek om bedrog met maatskaplike toelaes aan te meld [KLANK]

#Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid waarsku die publiek om nie met amptenare saam te werk om die maatskaplike toelaestelsel te bedrieg nie. Die waarskuwing volg op die ontslag van vier amptenare in Gauteng na dissiplinêre optrede oor ‘n beweerde bedrieglike toelae-aansoek en die ongemagtigde verandering van ‘n begunstigde se betalingsbesonderhede. Lungelo Mkamba van die agentskap sê oneerlikheid en bedrieglike aktiwiteite sal nie geduld word nie:

ENG MkambaOnCollusion