# Die Stad Johannesburg versterk die township-ekonomie met die bekendstelling van die Alexandra-motorvoertuig-sentrum. Dit sal help om township-ondernemings te formaliseer, werk te skep en plaaslike entrepreneurs bekend te stel aan geleenthede in die motorbedryf. Die metro se woordvoerder, Ntathis Modingoane, sê die Motorbedryf-ontwikkelingsentrum sal die groepering anker deur tegniese opleiding, akkreditasie, sake-ondersteuning en kontak met geleenthede in die bedryf:
Stad Johannesburg maak township-ondernemings amptelik en skep werk [KLANK]
ENG ModingoaneONHub