Skip to content

Hlabisa sê hersiene raamwerk van Witskrif oor Plaaslike Regering sal munisipale aanspreeklikheid versterk [KLANK]

# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê die finale hersiene raamwerk van die Witskrif oor Plaaslike Regering is daarop gemik om aanspreeklikheid, finansiële volhoubaarheid en dienslewering in munisipaliteite te versterk. Hlabisa het in Boksburg, Ekurhuleni gepraat en sê die raamwerk stel merietegebaseerde aanstellings van munisipale amptenare, bekwame leierskap en behoorlike finansiële bestuur in munisipaliteite voor. Hy het aan die SABC gesê die hersiene beleid tree op ‘n gepaste tydstip in werking, net voor die plaaslike regeringsverkiesing:

ENG-HlabisaOnWhitePaper