# Die Wes-Kaapse regering verwelkom nou aansoeke vir die volgende fase van die Groeigeleentheids-koalisieprogram, wat bedryfsgeleide vennootskappe van 2026 tot 2029 befonds om groei en werkgeleenthede te bevorder. Ondersteuning sluit in bedryfskoördinering, mededingendheids-projekte, markontwikkeling, uitvoerbevordering en beleggings in sektore soos vervaardiging, klere, groen vervaardiging, skoonheidsmiddels, rolprente en dagga. Die LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, sê die program help om ekonomiese geleenthede te omskep in werklike beleggings, ondernemings en werksgeleenthede:
Wes-Kaapse regering omskep ekonomiese geleenthede in werklike beleggings, ondernemings en werksgeleenthede [KLANK]
AFR MeyerOnProgramme1