Skip to content

VF Plus in Tshwane vra noodmaatreëls op Wonderboom-lughawe [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane vra dringende veiligheidsmaatreëls op die Wonderboom-lughawe nadat veiligheidskontrakte verlede maand verval het. Die lughawe ondersteun meer as twee-duisend-500 mense, huisves tientalle lugvaartondernemings en hanteer elke jaar duisende vliegtuigbewegings. Willie Spies van die VF Plus sê dis onaanvaarbaar dat enige persoon in hierdie stadium deur die lughawe se infrastruktuur kan beweeg sonder om aan enige veiligheidsmaatreëls onderwerp te word:

AFR SpiesONSecurity