# Die EFF beskuldig die minister van Finansies, Enoch Godongwana, dat hy sy fiskale magte misbruik deur die brandstofheffing sonder parlementêre goedkeuring aan te pas. Die minister het gister die Mini-begroting in die Parlement voorgelê en ʼn verlaging in die algemene brandstofheffing aangekondig. Die heffing word volgende maand verlaag met drie-rand per liter vir diesel en een-rand-50-sent vir petrol. Sinawo Thambo van die EFF sê Godongwana gebruik die staat se magte om ʼn politieke party se kanse in die verkiesing te verbeter:
BEGROTING: EFF beskuldig minister Godongwana dat hy sy fiskale magte misbruik [KLANK]
ENG ThamboOnPowers