Skip to content

BEGROTING : Tesourie vorder met optrede teen 69 plaaslike owerhede [KLANK]

 # Die Nasionale Tesourie sê van die 69 munisipaliteite wie se nasionale befondsing in Junie opgeskort is omdat hulle versuim het om krediteure te betaal, het 37 ingestem tot terugbetalingsplanne wat deur hul rade goedgekeur is. Teen die einde van Julie is 4,2-miljard-rand aan krediteure betaal. Die Tesourie sal ook oor die volgende drie jaar 3,5-miljard-rand byvoeg om programme vir slimmeters uit te brei; wat daarop gemik is om inkomstevordering te verbeter en noodsaaklike munisipale dienste te finansier. Minister van Finansies Enoch Godongwana sê die regering dwing betalingsverpligtinge af by munisipaliteite en staatsdepartemente:

ENG GodongwanaOn69Municipalities