# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het Suid-Afrika se ekonomiese groeivoorspelling vir vanjaar van 1,6- na 1,2-persent verminder. Godongwana het tydens sy mediumtermyn-begrotingsverklaring gesê die groei bly te laag, ondanks die regering se pogings om openbare finansies te bestendig en skuld te verminder:
Begroting: Godongwana verlaag Suid-Afrika se ekonomiese groeivooruitsig tot 1,2% [KLANK]
ENG GodongwanaOnForecast