Skip to content

PA stel media-verbod in voor plaaslike regeringsverkiesing [KLANK]

# Die Patriotic Alliance, onder leiding van minister Gayton McKenzie, het ‘n algehele verbod op media-onderhoude ingestel voor die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum veroordeel die besluit en vra dat dit teruggetrek word. Kritici sê die beperking van mediatoegang ondermyn deursigtigheid en aanspreeklikheid tydens die verkiesingsveldtog. McKenzie het in Westbury, Johannesburg, nuusorganisasies beskuldig van bevooroordeelde en negatiewe verslaggewing wat politieke teenstanders bevoordeel:

ENG-McKenzieOnMediaBan