# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, en LUR vir Finansies, Deidré Baartman, vra die minister van Finansies, Enoch Godongwana, om beslissende maatreëls in te stel om die stygende lewenskoste te verlig. Die minister lewer vandag die Mediumtermyn-begrotingsrede in die Parlement. Winde sê stygende elektrisiteit- en brandstofkoste plaas toenemend druk op huishoudings en sakeondernemings. Baartman sê die provinsie se voortgaande departementele begroting-verpligtinge toon toenemende druk op huishoudings en belangrike dienste:
Wes-Kaapse regering sê minister Godongwana moet maatreëls instel om lewenskoste te verlig [KLANK]
AFR BaartmanONBudget