# Die GOOD-party vra die minister van Finansies, Enoch Godongwana, om môre brandstofprys-verligting aan te kondig in sy mediumtermyn-begrotingsverklaring. Die party sê dit sal die uitwerking van die wêreldwye brandstofkrisis versag, inflasie in toom hou en druk op rentekoerse verminder. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die geopolitieke onbestendigheid wat brandstofpryse skerp laat styg het, toon geen teken van afname nie. Hy sê Godongwana moet dus ‘n omvattende hersiening van die algemene brandstofheffing aankondig:
GOOD vra Godongwana om brandstofprysverligting aan te kondig [KLANK]
ENG HerronOnBudget1