Skip to content

Oud-polisiegeneraal in hegtenis geneem vir onwettige besit van polisie-ammunisie [KLANK]

# ‘n Oud-polisiegeneraal is in hegtenis geneem nadat meer as 100 rondes polisie-ammunisie glo in sy besit gevind is. Die polisie se Nasionale Eenheid vir Onopgeloste Sake het in sy woning in Centurion, Pretoria, beslag gelê op dokumente en elektroniese toerusting wat verbind word met die ondersoek na die moord op luitenant-generaal Sindile Mfazi. Woordvoerder Athlenda Mathe sê die verdagte het die Polisiediens in 2009 verlaat en geen geldige rede gehad om die ammunisie te besit nie:

ENG MatheOnAmmo