# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê Ekurhuleni se goedgekeurde Ministeriële Bepaling oor elektrisiteitsvoorsiening kan hom help om aansienlik minder staat te maak op Eskom. Ramokgopa sê die benutting van verskeie energiebronne is noodsaaklik vir beter energiesekerheid en meer bekostigbare elektrisiteit. Hy sê die verskuiwing na hernubare energie, ondersteun deur betroubare kragopwekking, kan ook die mededingendheid van Ekurhuleni se nywerheidsektor versterk en bydra tot ekonomiese groei:
Ramokgopa sê Ekurhuleni kan sy afhanklikheid van Eskom verminder [KLANK]
ENG-Ramokgopa OnEkurhuleni