# Die MK-party se eerste adjunkpresident Duduzane Zuma het vertroue uitgespreek dat die party goed sal presteer in volgende maand se plaaslikeregeringsverkiesing. Die party, wat die eerste keer sedert sy stigting in 2023 aan ʼn munisipale verkiesing deelneem, het Sondag ʼn mini-saamtrek by die Mnini-sportveld in uMgababa, suid van Durban gehou. Zuma sê Suid-Afrikaanse kiesers, veral jongmense, moet die verkiesing ernstig opneem eerder as om onverskillig te staan:
Duduzane Zuma glo die MK-party sal goed doen in sy eerste plaaslikeregeringsverkiesing [KLANK]
ENG ZumaOnVoting