Skip to content

Ramaphosa verdedig die RNE, terwyl hy burgers aanmoedig om in die komende verkiesing te stem [KLANK]

# Die ANC-president Cyril Ramaphosa sê partye in die regering van nasionale eenheid, met uiteenlopende beleid en ideologieë, kon daarin slaag om saam te werk tot voordeel van Suid-Afrika. Verlede week het die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, gevra vir ’n hersiening van die DA se rol binne die regering van nasionale eenheid, nadat die partye gebots het oor die ANC se saak teen die Verkiesingskommissie in die Konstitusionele Hof. Ramaphosa het gister tydens sy veldtog in Kaapstad aan die media gesê burgers het die geleentheid om ’n verskil te maak in die plaaslikeregeringsverkiesing:

ENG RampahosaOnGNU