Skip to content

DA bekommerd oor swembaddens in Ekurhuleni wat gesluit is [KLANK]

# Die DA se burgemeesterskandidaat in Ekurhuleni, Khathutshelo Rasilingwane, sê 32 van die stad se 37 openbare swembaddens is tans gesluit, ondanks die feit dat meer as 1,27-miljoen-rand maandeliks aan sekuriteit bestee word. Rasilingwane sê meer as 9,1-miljoen-rand is ook op herstelwerk, instandhouding en chemikalieë bestee. Die syfers het aan die lig gekom tydens die DA se navraag in die Gautengse Wetgewer. Rasilingwane eis ‘n ondersoek na die uitgawes en ‘n plan om die geriewe weer oop te stel:

ENG-RasilingwaneOnSwimmingPools