Skip to content

IVP-leier belowe aanstellings volgens meriete in munisipaliteite [KLANK]

# Die leier van die Inkatha Vryheidsparty, Velenkosini Hlabisa, het belowe om ‘n einde te maak aan kaderontplooiing in munisipaliteite. Hy het tydens ‘n veldtog in Tzaneen, Limpopo, gesê aanstellings moet volgens meriete, kwalifikasies en bekwaamheid gemaak word, nie politieke verbintenisse nie. Dit vorm deel van die party se verkiesingsmanifes voor die plaaslikeregeringsverkiesing. Hlabisa het ook gevra om akademiese vereistes vir raadslede in te stel, en diegene wat munisipale geldsake bestuur moet beskik oor finansiële bestuursvaardighede:

ENG-HlabisaOnFinances