Skip to content

Ramaphosa vra ANC-ondersteuners om in groot getalle te stem [KLANK]

# Die ANC-president, Cyril Ramaphosa, het ondersteuners in Emfuleni aangemoedig om in groot getalle deel te neem aan volgende maand se plaaslikeregeringsverkiesing. Ramaphosa het sowat 300 vrywilligers toegespreek en kiesers gevra om die party te help om beheer van Kaapstad terug te wen en die DA-oorheersing in die Wes-Kaap te beëindig. Hy sê Kaapstad is ‘n verdeelde stad, met sekere gebiede wat goed onderhou word terwyl ander verwaarloos word. Ramaphosa sit sy verkiesingsveldtog vandag voort met die bywoning van ‘n kerkdiens in Khayelitsha:

ENG-RamaphosaOnSupporters