# Die ANC-president Cyril Ramaphosa is vol vertroue die party sal in die komende plaaslikeregeringsverkiesing steun kan terugwen. Ramaphosa het tydens ‘n veldtogsaamtrek in die Wes-Kaap gesê die onlangse oorwinning in die Konstitusionele Hof oor die insluiting van kandidatelyste in ses munisipaliteite het die party nuwe stukrag gegee om kiesers se vertroue te herwin en steun te versterk:
Ramaphosa vol vertroue ANC sal verlore steun herwin [KLANK]
ENG-RamaphosaOnANC2