Skip to content

IVP loof ondersteuning in Limpopo met bekendstelling van manifes [KLANK]

# Die Inkatha Vryheidsparty het sy Limpopo-manifes in aanloop tot die plaaslikeregeringsverkiesing bekendgestel. Die geleentheid het by die Relela Thusong-dienssentrum in Groter Tzaneen, Mopani-distrik, plaasgevind. ʼn Lid van die IVP se Nasionale Uitvoerende Komitee, Albert Mokoena, sê die party fokus op werkskepping, beter dienslewering, skoon regering, tradisionele leierskap, sterker plaaslike ekonomiese ontwikkeling en werkskepping sonder diskriminasie. Hy het ook groei in die party geloof:

ENG-MokoenaOnIFP