# Die sakeman Suliman Carrim het in die Pretoria-landdroshof verduidelik dat sy beplande reis ʼn godsdienstige pelgrimstog aan Saoedi-Arabië via Dubai, en daarna ʼn reis na Pakistan ingesluit het. Sy prokureur, Hendrik Potgieter, sê Carrim het ʼn retoerkaartjie gehad, terwyl die staat se ondersoekbeampte, Jimmy Kubayi, sê die bespreking was nie retoer nie en dat hy ʼn vlugrisiko is. Carrim sê sy dokter het aanbeveel dat hy die reis vir geestelike opheffing onderneem:
Carrim verduidelik aan hof sy beplande geestelike oorsese reis [KLANK]
ENG-CarrimOnTrip