Skip to content

Sibiya se verdediging voer aan hy hou geen vlugrisiko in nie [KLANK]

# Die voormalige adjunk-nasionale polisiekommissaris Shadrack Sibiya se regsverteenwoordiger, Estelle Kilian, het in die Randburgse Landdroshof in Gauteng aangevoer hy is nie ‘n vlugrisiko nie en sal nie inmeng met getuies nie. Sibiya doen aansoek om borgtog in sy seksuele misdrywe-saak. Kilian sê hy het onderneem om nie met staatsgetuies in verbinding te tree nie. Sy voer aan daar is geen buitengewone omstandighede wat aandui sy vrylating sal die openbare orde bedreig nie:

ENG-KilianOnSibiya