Skip to content

Toerisme-department het R201-miljoen van 2025/2026-begroting nie bestee nie [KLANK]

# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Toerisme is bekommerd oor 201-miljoen-rand in die Departement van Toerisme se 2025/26-begroting wat nie bestee is nie. Die departement het 91,7-persent van sy toekenning van 2,43-miljard-rand gebruik. Vertraagde verkryging vir vaardigheids- en Uitgebreide Openbare Werkeprogram-projekte, stadige infrastruktuur-lewering, geskille oor omvang en vakante befondste poste het hiertoe bygedra. Voorsitter Ronalda Nalumango sê die begroting se sukses moenie net aan besteding gemeet word nie, maar aan tasbare voordele wat gelewer is:

ENG NalumangoONUnspent