Skip to content

Tuinroete-munisipaliteit spoor inwoners aan om bome te plant teen toekomstige hitte [KLANK]

# Die Tuinroete-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap moedig inwoners aan om meer bome te plant om gemeenskappe beter toe te rus vir stygende temperature en toekomstige hittegolwe. Die naderende El Niño en voorspellings van uiters warm somertemperature in 2027 kan ‘n uitdaging wees vir Suid-Afrikaners. Woordvoerder, Herman Pieters, sê om bome te plant bied ‘n praktiese, langtermyn oplossing om gemeenskappe te help om by stygende temperature aan te pas:

ENG PietersOnHeat