Skip to content

Minister Ntshavheni sê Zuma se gesondheidstatus moet gerespekteer word [KLANK]

# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê niemand moet oor oudpresident Jacob Zuma se gesondheid bespiegel of dit bespreek nie. Die leier van die MK-party ontvang behandeling by die Netcare St Anne’s-hospitaal in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal. Ntshavheni sê Zuma is onder die mediese sorg van die Geneesheer-generaal van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, soos vereis deur amptelike protokolle vir voormalige staatshoofde:

ENG NtshavheniOnZuma