# Die Minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, David Maynier, het ‘n nuwe nasionale park in die Oos-Kaap geproklameer om grasvelde, biodiversiteit en belangrike waterbronne te beskerm. Die Grasslands-nasionale park beslaan meer as tienduisend hektaar tussen Nqanqarhu en Rhodes. Sanparke sal die park bestuur, waar grondeienaars kan voortgaan met bewaringsvriendelike boerdery-aktiwiteite. Maynier sê dit is die eerste nasionale park wat hoofsaaklik deur vennootskappe met grondeienaars tot stand gebring is:
Nuwe nasionale park in Oos-Kaap gaan biodiversiteit en watersekerheid beskerm [KLANK]
ENG MaynierOnGrasslands