# Die ANC-Jeugliga vra strenger toepassing van immigrasiewette terwyl die aantal buitelanders by Binnelandse Sake se kantore en vlugteling-sentrums skerp toeneem. Dit volg ná die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die verwerking van asiel-aansoeke. Die liga se woordvoerder, Sindiswa Scheepers, sê die beslissing moenie gebruik word as ʼn oorkoepelende amnestie vir mense wat onwettig in die land bly nie. Sy vra Binnelandse Sake, die Grensbestuursowerheid en die polisie om immigrasiebeheer te verskerp:
ANC-Jeugliga vra strenger toepassing van immigrasiewette te midde van skerp toename in asielaansoeke [KLANK]
ENG ScheepersOnAsylumApplication