# Die Afrika Mayibuye-beweging beskuldig die regering dat sy stryd teen dwelmsindikate misluk. Dit volg na die ontdekking van dwelmlaboratoriums van miljoene rand in Gauteng, Mpumalanga, Limpopo en Noordwes. Die beweging se woordvoerder, Sydney Baloyi, sê volgens getuienis voor die Madlanga-kommissie het politiek en die polisie by dwelmsindikate ingesypel. Hy sê ʼn staat met politieke wil kan hierdie oorlog wen:
Afrika Mayibuye sê regering misluk met bekamping van dwelmsindikate [KLANK]
ENG BaloiOnDrug