# Polisie in KwaZulu-Natal het bevestig dat minstens 14 voertuie gister aan die brand gesteek is tydens gewelddadige betogings in Durban se middestad. Volgens berigte het betogers in ʼn optog teen geslagsgeweld naby die kantoor vir Binnelandse Sake by die March and March-groep aangesluit. Geweld het blykbaar uitgebreek nadat ʼn betoger deur ʼn buitelander aangerand en sy been gebreek is. Die polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê die omstandighede rondom die beweerde aanranding is nie duidelik nie:
Minstens 14 voertuie aan die brand gesteek tydens March and March-betogings in Durban [KLANK]
ENG NetshiundaOnDurban