# AfriForum sal aanhou om die saak oor die moord op die Suid-Afrikaanse Lugmag-sersant Michael Swanton dop te hou. Die Pretoriase Landdroshof het die saak teen Thabang Eugene Sohole en Michael Makampe tot 2 November uitgestel vir oorplasing na die Streekhof. Jacques Broodryk van AfriForum sê Swanton is in Januarie in Pretoria-Noord doodgeskiet toe hy en sy vrou na bewering voorgekeer is deur die insittendes van ‘n voertuig met blou ligte:
AfriForum sê saak van moord op Lugmag-sersant moet voortgaan sonder politieke inmenging [KLANK]
AFR BroodrykOnMurderCase