Skip to content

Ramaphosa vra blywende vrede en bestendigheid in Suid-Soedan [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa beklemtoon die belangrikheid om die hersiene ooreenkoms oor die resolusie van die konflik in Suid-Soedan ten volle na te kom om die vredesproses te bevorder. Hy het met Suid-Soedan se president Salva Kiir Mayardit beraadslaag wat op ʼn werksbesoek in Suid-Afrika is. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die ontmoeting het die belangrikheid van volgehoue ​​streeksbetrokkenheid en -samewerking ter ondersteuning van vrede, stabiliteit en politieke vooruitgang in Suid-Soedan herbevestig, insluitend ondersteuning vir die verkiesingsvermoë van die C5-lande:

ENG MangwenyaONPeaceDeal