Skip to content

GOOD-party sê DA moedig mense aan om die reg in eie hande te neem in Tshwane

# Die GOOD-party sê die DA teen ongedokumenteerde immigrante voor volgende maand se plaaslike regeringsverkiesing is ongeregverdig. Die party het die DA se Tshwane-burgemeesterskandidaat, Cilliers Brink, gekritiseer omdat hy ‘n gewapende klopjag saam met privaat veiligheidsbeamptes gelei het wat gerig was op mense wat na bewering onwettig in die land woon. Brett Herron van GOOD sê die afdwinging van immigrasieregulasies is die staat se verantwoordelikheid en moenie aan politici of privaat veiligheidsondernemings oorgelaat word nie:

ENG HerronOnBrink