Skip to content

Ramaphosa sê Covid-19 beklemtoon behoefte aan plaaslike vervaardiging in gesondheidsektor [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die Covid-19-pandemie het die behoefte uitgelig om Suid-Afrika se plaaslike wetenskaplike, tegnologiese en farmaseutiese vervaardigingsvermoë te versterk. Ramaphosa het op die bekendstelling van die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad se FuturePharma-fasiliteit in Tshwane gesê groter plaaslike produksievermoë is noodsaaklik om gesondheidsveiligheid te beskerm en veerkragtigheid vir toekomstige gesondheidsnoodgevalle te bou:

ENG RamaphosaOnPandemic