Skip to content

Ramokgopa plaas kollig op wind- en sonkrag vir ekonomiese groei [KLANK]

# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê Suid-Afrika moet sy wind- en sonkragbronne benut om energie-sekerheid te versterk en ekonomiese hervorming te bevorder. Hy het gepraat op Windaba 2026 in Kaapstad, met die tema “Implementing Watt Matters: Policy, Power, People”. Ramokgopa sê hernubare energie kan ekonomiese groei, werkskepping en industrialisering ondersteun. Hy het beklemtoon dat elektrisiteit ‘n sentrale rol moet speel om Suid-Afrika as ‘n nywerheidskragbron te posisioneer:

ENG-RamokgopaOnElectricity