# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê die Openbare Beleggingskorporasie stel die aanbevelings van die Mpati-kommissie in. Die kommissie het talle aanbevelings gedoen gemik op versterking van bestuur, groter deursigtigheid, strenger beleggingsoorsig en om te verseker dat die korporasie slegs volgens die beste belang van kliënte en begunstigdes optree. Hy beveel ook aan dat raad-aanstellings nie polities moet wees nie. Godongwana sê veranderings aan aanstellings op die raad sal wets-wysigings noodsaak:
Minister Godongwana sê Openbare Beleggingskorporasie stel Mpati-kommissie se aanbevelings in [KLANK]
ENG GodongwanaOnPICAppointments