Skip to content

Gauteng begin digitale stelsel om bedryfslisensies te versnel [KLANK]

# Die Gautengse regering het die Gautengse Regulerende Inligtingstelsel vir Openbare Vervoer bekend gestel, wat die ontvangs, verwerking en uitreiking van bedryfslisensies vir openbare vervoer sal hervorm en bespoedig. Die LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, sê operateurs van elektroniese taxi-dienste sal voorrang geniet. Hy sê baie van hulle ondervind probleme om wettig te werk terwyl hulle op die vereiste lisensies wag:

ENG TlabelaONLicences