Skip to content

Ambassadeur Bozell sê Suid-Afrika ondermyn sy eie ekonomiese vooruitsigte [KLANK]

# Amerika se ambassadeur in Suid-Afrika, Leo Brent Bozell, sê daar is Amerikaanse beleggings van miljarde dollars en duisende moontlikhede vir werksgeleenthede, maar Suid-Afrikaanse beleid staan in die pad daarvan. Sy jongste opmerkings volg terwyl die verhouding tussen Washington en Pretoria toenemend gespanne raak. Bozell het in ʼn onderhoud met Fox News Digital gewaarsku die land beweeg al nader aan Amerika se teenstanders soos China, Rusland en Iran. Hy sê rassevereistes ontmoedig belegging:

ENG BozellOnInvestment