# Die LUR vir Vervoer en Gemeenskapsveiligheid in Limpopo, Nakedi Kekana, het sy medelye betuig met die families van ses mense wat in ‘n botsing reg van voor op die R524, sowat vyf kilometer buite Louis Trichardt in Makhado, gesterf het. Daar was vyf voertuie betrokke, insluitend ’n polisievoertuig wat twee verhoorafwagtende gevangenes vervoer het. Dali Tshifhiwa van die Departement het motoriste gemaan om nie te vinnig te ry nie, versigtig te bestuur en te sorg hulle voertuie is padwaardig:
Limpopo-LUR betuig sy medelye na ses mense in R524-ongeluk dood is [KLANK]
ENG TshifhiwaOnAccident