Skip to content

SAPRA waarsku brandstofprysskok kan tot groter inflasiedruk bydra [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Vereniging van Petroleumkleinhandelaars waarsku vandeesmaand se brandstofprysstygings gaan verdere druk op huishoudings en besighede plaas. Die prys van petrol het met meer as drie-rand per liter gestyg, terwyl die pryse van diesel en paraffien ook skerp toegeneem het. Vishal Premlall van SAPRA sê die hoër koste sal voedselpryse, vervoer en aflewerings beïnvloed en kan inflasie vererger. Premlall het ook gewaarsku hoë brandstofpryse kan die verkoop van onwettige brandstof en brandstof van swak gehalte bevorder.

ENG PremlallOnOctFuelHikes