Skip to content

COSATU herdenk Wêrelddag vir Waardige Werk met landwye optogte [KLANK]

# Die vakbondfederasie COSATU en geaffilieerde vakbonde sal môre Wêrelddag vir Waardige Werk herdenk met optogte en plakkaatbetogings om werkers se uitdagings te beklemtoon. Woordvoerder Zanele Sabela sê werkers word swaar getref deur toenemende afleggings, die nie-nakoming van die nasionale minimumloon, toenemende tydelike aanstellings en druk op gesamentlike bedingingsregte. Sy sê die nakoming van die nasionale minimumloon bly ‘n groot uitdaging, aangesien ‘n geraamde 40-persent van werkers steeds minder as die voorgeskrewe vergoeding verdien:

ENG SabelaOnMarch