# Die vakverbond COSATU sê die komende massiewe stygings in brandstofpryse, van gemiddeld drie-rand vir petrol, diesel en paraffien, is nog ʼn terugslag wat die werkersklas en die ekonomie eenvoudig nie kan bekostig nie. Hy vra die Parlement om die Tweede Spesiale Toewysingswetsontwerp te bekragtig wat tien-miljard-rand aan die Sentrale Energiefonds se Gelykmakingsfonds beskikbaar sal stel. COSATU-woordvoerder, Matthew Parks, sê dit sal druk op lewenskoste verlig, laer inflasie beteken en nog ʼn vernietigende rentekoersverhoging in November voorkom:
COSATU sê regering moet meer doen om burgers teen wisselvallige internasionale oliepryse te beskerm [KLANK]
ENG ParksONFuelHikes